Jamii uses necessary cookies and privacy-preserving aggregate measurement to run the site. Your choices control Google Analytics cookies, richer analytics, and optional Google embeds such as maps.


Tygerberg Gesinskerk - Baptiste Kerk Tygerberg Gesinskerk is ‘n Afrikaanse Gesinskerk in die hartjie van Durbanville , Kaapstad . Kom sê gerus vir ons hallo by die Palm Grove Sentrum, dit sal vir ons lekker wees om jou te ontmoet! Tygerberg Gesinskerk is geplant op 3 Februarie 2008. Dit is ons droom om te sien hoe mense van alle ouderdomme die Here Jesus ontmoet as hul Verlosser, hulle in kontak te bring met ander gelowiges, hulle dan uit te daag om hul bediening te ontdek en die Here te eer in hul lewens. ONS VISIE: Dit is die Visie van Tygerberg Gesinskerk om `n Geestelike Tuiste vir die mense in en van ons tyd te skep. ONS MISSIE: Om in liefde te leef teenoor God en ons naaste, terwyl ons dissipels maak, hulle doop en leer om alles te onderhou soos Christus beveel het.
Use the map for context, then jump straight into your preferred maps app when you are ready to go.
Google Maps embeds load after you allow functional cookies and embedded services.
Showing 1-1 of 1
Contact this business directly from its profile.