Jamii uses necessary cookies and privacy-preserving aggregate measurement to run the site. Your choices control Google Analytics cookies, richer analytics, and optional Google embeds such as maps.


26 Meyer Street, (Cnr Meyer & Nederburg Streets), Eastern Ext, George, Western Cape, 6529, South Africa
Hours available
Use the fastest route to connect, then keep the full contact details handy below.
Use the map for context, then jump straight into your preferred maps app when you are ready to go.
Google Maps embeds load after you allow functional cookies and embedded services.
Volle Evangelie Kerk George - VEK Die Volle Evangelie Kerk George is 'n gemeente waar ons fokus op ons verhouding met God en ons verhouding met mekaar. Ons glo in die Heilige Gees gawes en dat ons die Heilige Gees se krag nodig het in ons lewens om 'n dissipel van Jesus te wees. Ons glo daarin om mense toe te rus en die geleenthede te bied om hulle gawes en talente waarmee God hulle geseën het uit te leef en Hom daardeur te eer. Ons is `n gemeente wat omgee vir mense. In eenheid dien ons God, mekaar en die gemeenskap in liefde. Ons doel is om mense se lewens radikaal te verander om meer en meer soos Jesus te word deur uit te reik, mekaar te ondersteun en te dien. Ons is `n gemeente vir die hele gesin waar die hele gesin kan in skakel, betrokke wees en God saam kan aanbid. Saam strewe ons daarna om te lewe vir Christus elke dag in alles wat ons doen. Ons kan in totale vryheid in Jesus lewe met die wete dat Hy die dood oorwin het en dat ons vrygemaak kan wees van enige houvas wat sonde op ons het. Ons weet dat ons dus ook met totale vrymoedigheid in Sy teenwoordigheid kan wees.
Contact this business directly from its profile.