800 34th Avenue
Cnr Cunningham & 34th Avenue
Villieria
Pretoria North East
City of Tshwane
Gauteng
0186 Contact Number
012 332 1815
Contact Number
083 226 2307
Contact Number
012 332 1816/7/8
Fax Number
012 332 3717
Email [email protected]Website http://blitspta.co.za/
Social Media
Blits Electrical & Hardware is located in Villieria, Pretoria North East and is a family managed business and part of the Moot community since 1970. We have been in the industry for more than 40 years because we provide the best possible price and services. Call us today for peace of mind and become part of the Blits-family.
Blits Elektries & Hardeware is 'n familie bestuurde besigheid en is sedert 1970 deel van die Moot gemeenskap. Ons is meer as 40 jaar in die bedryf omrede ons die beste moontlike prys en diens teen mededingende pryse verskaf aan ons klante. Skakel ons vandag nog vir gemoedsrus en word deel van die Blitsfamilie.
Gemeenskaps Betrokkenheid: Blits het kontantdonasierekeninge geopen vir verskeie skole, kerke, ouetehuise en liefdadigheidsorganisasies in ons omgewing. In kort werk die rekening so, jy kan jou daaglikse kontant aankope by Blits onder daardie betrokke rekeninge doen. Ons gee vir die betrokke instansies 7,5% terug na elke finansiële jaareinde, vandaar is Maart ons groot teruggee maand. Blits kon, met behulp van hierdie rekeninge, boekhou en uitwerk hoeveel kry watse instansie terug en het hierdie Maart oor die R84 000.00 teruggee, iets waaroor ons baie dankbaar is. Ons wil ‘n beroep doen op elkeen wat hier lees – vra eenvoudig by ons kassiere watse kontantdonasierekening is beskikbaar en laat jou aankope daaronder uitlui – sodoende dra jy passief by tot ‘n instansie wat dit baie waardeer.